Produced by The Artist exclusively for the ESCAP3 Gallery 'Friends of Valkenberg Trust Benefit' Exhibition (05/12/2022 - 03/02/2023). The artwork illustrates a well-known maxim used in discussion on Wu Wei: that the river cannot be pushed or pulled, merely fall with gravity.
'Rivier'
ek het 'n paadjie suikerklontjies gepak
heelpad by die trap op na ons voordeur
en dit het nogsteeds nie gekom nie
ek strek elke letter met my hand uit
maar die holtes het bly grom daar
moet ek die tuin in 'n patroon plant?
of die vensterrame vergroot?
ek skryf briewe en bel en bel
maar dit kom nie
o, ja
dit het toe eendag weer
maar absoluut ondanks die ou klein paadjie suiker