Soogdiere soog

'Soogdiere soog'


soogdiere soog

soos hul instink hul lei

ons is dit ook

deur ons forme kasty

ons lek almal lippe

vol melk gretig skoon

met krap, vryf en lek

word geliefdes beloon

senuweestelsels

dra inligting oor

en in die son en ons bloed

word die lewe gestoor


  • Soogdiere soog
  • Octavia Roodt
  • 2018
  • Giclée print on 230GSM
  • Certificate of Authenticity Provided
  • Edition of 10
  • Sheet Size: 36 x 29 cm
  • ZAR 1,900.00