Swart Skapie (Die Lammers Series)

Interactive , collaboration between Haidee Nel (Liefie) en Richard Thomson (Seun) Audio Visual Sound Journey – 'Die Lam Alweer' 2023



What happened in the space between Seun and Haidee Nel's sculpture 'Die Lam / The Lamb' on the Hermanus promenade? Haidee and I connected over Instagram after a collision was made by my song "Vinger op die Pols". We decided to collaborate. We weren't sure how, as our art forms were quite different and so we started connecting often over Social Media and talking about life, spirituality and our experiences growing up. We had one thing in common from the start and that is that our artwork speaks through our inner child, the child that still exists in us.

So we played and played, laughed, cried, had many many goosebump moments of realisation and authentic connection helping each other remember who and what we are and what we came to this planet to do. We then decided that I would write about what came through to me while I'm looking at "the Lamb'', and then obviously turn it into short film journey. This has been one of the most riveting months of my life, connecting with another being where I didn't have to explain myself, Haidee just "got it" and is and was always ready to take it to the next level. Here is the Article or script:

Die Artikel: 'Die Lam Alweer'

 

Waneer ek leer, is dit seer

Waneer ek leer is dit seer

Want dit brand soos ń koeël waneer ek leer

Dit brand soos ń koeël waneer ek voel…


Oom olifant Jou reuse dier

Die mense lag vir hul plesier

Want waar het jy Al ooit gehoor

Van ń stertjie van agter

En ń stertjie van voor


Vere, vere ons sien vere

Die ander gaan te kere

Maar ons sien vere

Vere vere ons voel vere

Die ander gaan te kere

Maar ons voel vere


Ek moet sien wat ek moet sien

En ek moet leer wat ek moet leer

Al maak dit seer Hier gaan ek weer

Ek is die lam alweer


Kom saam met my Kom saam met my

En neem my saam op vlerke Van die wind

Kom ons soek die kind


Want as ek sien wat ek moet sien

En as ek leer wat ek moet leer

Al maak dit seer

Hier gaan ek weer

Ek is die lam alweer


Want dit brand soos ń koeël waneer ek leer

Waneer ek leer is dit seer

Ek is die lam alweer

Ek is die lam alweer


Ek is die lam alweer

Al maak dit seer

Al maak dit seer

Al maak dit seer

Ek is die lam alweer


Kom ons soek die kind Wat roep in ons

Wat skyn en haat wil agterlaat

En waarheid vind

Kom saam met my

Kom saam met my


Die hoogste bome vang altyd

Die meeste wind

Jy het jou bes probeer Maar jy was net ń kind


Want as ek sien, wat jy moet sien

En as ek leer wat jy moet leer

Al maak dit ons altwee so fokken seer

Hier gaan ons weer

Hierdie keur staan ek voor die loop van jou geweer,

en jy is die lam alweer


Maar hierdie keur Gaan Ek in jou glitch in

Ja Ek gaan hier in jou glitch in

En jy gaan hier in my glitch in

Want liefie, ja liefie Jy is ń harte diefie

En jy wys my wat ek moet sien

Ek weet dit brand soos ń koeël om die ego uit jou hart uit te spoel.

Liefie, is jy te kwaad om te heal?

Hierso, vat ń stukkie van my siel

Jy lyk te kwaad om te heal

Onthou, ons is net ń rukkie hier As dier

En ons het nou genoeg gerus

Vir ń wêreld vol van vrede is ons nou lus.


Vere vere ons sien vere

Die ander gaan te kere Maar ons voel vere.

Want as ons voel wat ons moet voel

Kan ons deel en harte steel

Ons kan harte heal

Maak los die strik, terug na onskuld

Hierdie keur Saam klim ons die leer

Elke trappie gebou

Uit mekaar se seer

Terug na liefde, hierdie keur

Meer en meer

Ons is die lam, nie meer

Meer en meer Ons is die lam nie meer

Kyk liefie

Die wolf Rus langs die lam

Daar is eenheid weer

Meer en meer

Ons is die lam, nie meer


Die Here is my herder Niks kan my ontbreuk nie

Hy laat my neerlê In groen weivelde

Langs waters waar Rus is Lei Hy my heen

Langs waters waar Rus is Lei Hy my heen


Haidee, thank you! Audience: Geniet die Reis!

Seun

  • Swart Skapie (Die Lammers Series)
  • Liefie alias Haidee Nel
  • 2023
  • Jacaranda wood, Poly marble, brass, interactive (cellphone) audio visual
  • Certificate of Authenticity Provided
  • Variable Edition of 5
  • 80 x 28 x 28 cm
  • ZAR 73,000.00